速報APP / 教育 / Leer om tyd te lees in afrikaans

Leer om tyd te lees in afrikaans

價格:免費

更新日期:2016-07-05

檔案大小:78.6 MB

目前版本:2.0

版本需求:需要 iOS 9.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:英語

Leer om tyd te lees in afrikaans(圖1)-速報App

Hierdie app: “Hoe Laat is dit? Leer jou kind met interaktiewe spelletjies hoe om tyd te leer lees en verstaan.

Die oefeninge en aktiwiteite in hierdie app help kinders om maklik en met pret te leer sê hoe laat dit is - die ideale voorbereiding vir skool.

Met die app (speletjie) kan jou kind na vlak een vorder tot by vlak tien. Jou kind kan leer van Analoog tyd, Digitale tyd en Geselstyd in een speletjie. Jy het ook die opsie om die speletjie te herstel, sodat jou kind weer deur elke vlak kan gaan.

Elke vlak is ‘n speletjie wat verduidelik wat om te doen en hoe om die vlak deur te kom. Wat om te verwag op elke vlak:

Leer om tyd te lees in afrikaans(圖2)-速報App

Vlak 1: Ure

Vlak 2: 5 Minute

Vlak 3: Halfuur

Vlak 4: Kwart oor

Leer om tyd te lees in afrikaans(圖3)-速報App

Vlak 5: Kwart voor

Vlak 6: Digitale tyd uur

Vlak 7: Digitale tyd minute

Vlak 8: Geselstyd Oor

Leer om tyd te lees in afrikaans(圖4)-速報App

Vlak 9: Geselstyd voor

Vlak 10: Oefentyd

Die karakters in the app “Mia en Anton” is interaktief en maak dit baie pret vir die kinders en die ouers om te speel.

Leer om tyd te lees in afrikaans(圖5)-速報App

支援平台:iPhone, iPad